{"product_id":"9780798185677","title":"Skorpio","description":"\u003cp\u003eGriessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g'n ongeluk nie. Dis moord, finish en klaar. Hy wil met alle mag deel wees van die ondersoek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBennie smag na sy kollega se hulp, want elke leidraad lei na nêrens. Probleem is, die kolonel het vir Vaughn op die brandstigting van 'n skaapwagtershut gesit. Hy, eindelik weer 'n kaptein, net soos Bennie. Wat sy tyd nou só moet mors.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTot die woonwa op die spogplaas daar naby ook in vlamme opgaan. En die identiteit van die verkoolde liggaam die media tot raserny dryf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDis wanneer die poppe begin dans.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Deon+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eDeon Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Deon Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382942744739,"sku":"9780798185677","price":375.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185677_b3d41ff7-f469-4d97-b81a-c6d934316f99.jpg?v=1776506657","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185677","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}