{"product_id":"9780798185905","title":"Vreesvanger","description":"\u003cp\u003eWie sal JY bel as jou grootste vrese bewaarheid word?\u003cbr\u003eHenri dink dit spook in Skilliepark. Ligte flikker, goed verdwyn, en vreemde geluide hou hom snags wakker.\u003cbr\u003eMaar wanneer sy eienaardige buurman Oom Charl en die snipperige Amelia hom die waarheid vertel, ontdek Henri iets veel ergers as spoke… Dit is Vrese—werklike vrese wat uit mense se gedagtes ontsnap en moles maak in die regte wêreld.\u003cbr\u003eBoonop is Henri blykbaar een van die min mense wat Vrese kan sien—and kan help om hulle te vang. Maar om 'n Vreesvanger te word is nie so maklik nie. Is hy dapper genoeg?\u003cbr\u003eMet sy ma wat veg om haar lewe in die hospitaal en chaos wat deur sy buurt versprei, moet Henri sy grootste vyand in die gesig staar… homself.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Brigette+Labuschagne\" class=\"contributor-link\"\u003eBrigette Labuschagne\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephen+Wallace\" class=\"contributor-link\"\u003eStephen Wallace\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Brigette Labuschagne,Stephen Wallace","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47624375533731,"sku":"9780798185905","price":198.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780798185905_204067b3-b473-44df-aa75-42c7fe02668b.jpg?v=1777925107","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185905","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}