{"product_id":"9780798185981","title":"Die avonture van Helga Roets","description":"\u003cp\u003eHelga Roets is dalk aan die verkeerde kant van 80, maar jy kan haar steeds deur 'n ring trek, elke dag van die week. Sy woon nou al amper vyf jaar by Silwerhare Aftreeoord in Pretoria, en hoewel die aanpassing swaar was, voel haar blyplekkie deesdae soos huis. Sy het darem nog haar motortjie waarmee sy gereeld winkel toe ry. \u003cbr\u003eSoos besoek sy vriendinne of gaan sit by 'n koffiewinkel om die mense om haar te bekyk. Dit kom dus as 'n groot skok wanneer die oogarts makulêre degenerasie in albei haar oë diagnoseer. En vandeesweek is hoeka so 'n bedrywige week: twee begrafnisse, en Saterdag 'n troue in die Paarl. Ten spyte van haar kinders se teenkanting, glip Helga Dinsdag suutjies uit by die aftreeoord, bagasie gepak, reg om haar reisavontuur te begin. \u003cbr\u003eMaar wie wag onder die lamppaal? \u003cbr\u003eNiemand anders nie as Stefaans de Wet, so ewe van plan om haar op haar tog te vergesel - net omdat sy nie mooi kan sién nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riaan+Grobler\" class=\"contributor-link\"\u003eRiaan Grobler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riaan Grobler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382536290467,"sku":"9780798185981","price":288.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185981_c46aa2a2-82c3-4471-bea7-bfffd513b605.jpg?v=1776506728","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185981","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}