{"product_id":"9780798186308","title":"Zara","description":"\u003cp\u003e\u003cem\u003eIn 2024 besluit Klara, ’n skrywer van Kaapstad, om die historiese figuur Zara se lewe en werk na te vors en in ’n roman te herverbeel. Zara, \u003c\/em\u003e’n Namavrou wat in 1793 naby Steinkopf in die KleinNamakwaland gebore is, trou in 1814 met Duitse sendeling Hinrich Schmelen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLater vestig die egpaar hul in Komaggas en saam vertaal hulle die vier Evangelies in Nama. In 2014 besluit ’n groep afstammelinge om in Komaggas byeen te kom om hul voorouers se 200-jaar-nalatenskap te herdenk. Onder hierdie groep is die verteller, Klara, wie se enigste kind, Noa, ’n bloedverwantskap met Zara het. Klara se soeke na wie Zara werklik was, word as’t ware ’n pelgrimstog wat die belangrikheid om taal en kultuur d.m.v. die geskrewe woord vir toekomstige geslagte te bewaar, onder die soeklig plaas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMin is oor Zara bekend. Sy is deur die geskiedskrywers van haar tyd weggelaat en haar man het die erkenning ontvang vir die vertalings. Hierdie roman poog om Zara en haar lewenswerk uit die skaduwees te lig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Valda+Jansen\" class=\"contributor-link\"\u003eValda Jansen\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Valda Jansen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48084754563235,"sku":"9780798186308","price":232.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780798186308.jpg?v=1788899683","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798186308","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}