{"product_id":"9780798225946","title":"Die Bybel 1933 Vertaling Swart Hardeband","description":"\u003cp\u003eDie eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met 'n hersiening van hierdie teks wat in 1953 gepubliseer is. 'n Nuwe Afrikaanse vertaling het in 1983 verskyn. In 2007 het 'n spesiale vertaling spesifiek vir Dowes, Die Bybel vir Dowes, die lig gesien. Nog 'n vertaling in Afrikaans, Die Bybel: 2020-vertaling, is in 2020 gepubliseer.\u003cbr\u003eMet hierdie spesiale uitgawe van die eerste Afrikaanse Bybel herdenk ons die 100-jarige bestaan van Afrikaans as 'n amptelike taal. Hierdie uitgawe dien as 'n simbool van die ontwikkeling van Afrikaans, van sy nederige begin tot 'n ryk en veelsydige taal wat vandag deur miljoene Suid-Afrikaners gepraat word.\u003cbr\u003e1933-vertaling\u003cbr\u003eVolledige Bybel\u003cbr\u003eMediumgrootte\u003cbr\u003eSwart hardeband\u003cbr\u003eBykomende materiaal oor die geskiedenis van die Bybel in Afrikaans\u003cbr\u003e1 483 bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+1933+Vertaling\" class=\"contributor-link\"\u003e1933 Vertaling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"1933 Vertaling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382933733539,"sku":"9780798225946","price":500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798225946_bb1238f7-891c-4729-a917-2d616a33331b.jpg?v=1776507077","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798225946","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}