{"product_id":"9780798600996","title":"Die Mugu (99)","description":"\u003cp\u003eRAPPORT TOP 100 - NOMMER 99\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e„Mugu” is'n eendstertwoord vir „Square”. „Square” beteken „A square peg in a round hole”.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Mugu is 'n uitbouing van wat in die laaste hoofstuk van Hilaria aangedui word, naamlik die stryd tussen die twee opvattings van die Nuwe Lewe — die beplande gemeen-skap van Julius Johnson of die terugkeer na 'n aardse uitbundigheid.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e„Die mugu is vasgewortel in die wêreld van Julius Johnson en aanvaar die orde. Die orde is mugu.”\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Mugu gaan oor 'n desintegrerende gemeenskap met verskeie mensetipes van buite gesien. Die hoofkarakter is hier die hawelose mens om wie se gees geveg word deur die verskeie magte : die kerk, die orde, die anargis.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e„Daarom is die mens mugu.”\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie mugu is 'n verwarde speelbal te midde van 'n transformasie en aftakeling wat besig is om plaas te vind, verydel in sy strewe om te ont-vlug : „Terug kan hy nie gaan nie; stil kan hy nie staan nie.” Die probleem is onopgelos omdat ons vandag in die transformasie-proses staan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e„Want mugu sal die mens bly totdat sy simbole ewig is. En sy mite ewig is.”\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Etienne+Leroux\" class=\"contributor-link\"\u003eEtienne Leroux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+RAPPORT100\" class=\"contributor-link\"\u003eRAPPORT100\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Etienne Leroux,RAPPORT100","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676522365091,"sku":"9780798600996","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/MUGU_e00f6a4b-fe73-4d2f-9c3e-e2ee93e8ef22.jpg?v=1778974188","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798600996","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}