{"product_id":"9780799346565","title":"Kissmas in Mosambiek","description":"\u003cp\u003eTwee broers. 'n Voëltrip. Die voorbode. Twee en twintig dae oorlewing...\u003cbr\u003eKissmas in Mosambiek is die boeiende verhaal van twee broers, die kaartevrou se voorbode en 'n onvergeetlike avontuur op soek na daardie enkele rare en unieke voëls.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNooit het hulle besef dat hierdie Afrikatrip sou verander in twee en twintig dae oorlewingstryd nie ... ...en sou eindig in Grace Safari - 'n ontdekkingsreis vol 'belonings' en beauty. Die skrywer skryf in 'n gemaklike vertelstyl wat die leser vanaf die eerste bladsy boei, maar ook kort-kort tot introspeksie te bring.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet die lees van die boek word 'n mens se lewe weer in oënskou gebring en geherevalueer. Kissmas in Mosambiek is 'n moet-lees vir elke Suid-Afrikaner wat in negatiwiteit en pessimisme verval het en beswaarlik daagliks meer iets positiefs ervaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Lotter\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Lotter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Lotter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375786344611,"sku":"9780799346565","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799346565_a0dc9392-8639-4abe-9236-67cbcccf761c.jpg?v=1776507502","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799346565","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}