{"product_id":"9780799347388","title":"Agent Snoet en die Groen Genugtig","description":"\u003cp\u003eSnoet is in die moeilikheid by hoofkantoor. As hy nie sy nuutste saak oplos nie, kan hy sy werk as geheime agent verloor. Maar gelukkig is Felino soos altyd aan sy sy. 'n Baie gevaarlike wapen, die Genugtig, is uit 'n laboratorium gesteel. Snoet en Felino moet dit so gou as moontlik opspoor. En asof dit nie genoeg is nie, dreig iemand boonop om Smarag, die suksesvolste katte-ster in die land, dood te maak. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTerwyl Snoet soos gewoonlik net die kat aan die stert beet het, moet Felino alles in sy vermoë doen om die Genugtig te vind en Smarag te red ... voordat dit te laat is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie vierde avontuur van Agent Snoet en sy briljante kat, Felino, is daar... Meer spanning! Meer avontuur! Meer aksie!  Dis ons helde teen die goor, grillerige, gevaarlike Groen Genugtig - en wie sal bly staan wanneer dit alles verby is?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Bloemhof\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Bloemhof\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584929677475,"sku":"9780799347388","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799347388_b4d8ce42-f039-4608-9960-2cf6ddda0ef1.jpg?v=1776507576","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799347388","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}