{"product_id":"9780799351699","title":"Katriena vertel","description":"\u003cp\u003eKatriena, die char van die halwe huis in Tamboerskloof, is terug!\u003cbr\u003eMet Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep wat almal in Suid-Afrika laat lag het - vir onsself. En nou is die ontstuitbare Katriena terug met nóg meer kwinkslae en stories.\u003cbr\u003eKatriena is 'n vrou met 'n knieg aan haar, en somtyds ook 'n rug en 'n elmboog, maar sy is ook 'n vrou met 'n hart. 'n Ruim hart vol deernis met die wêreld: vir bergies en wedevroue en vroue wat alleen die wêreld moet aandurf, maar veral vir die mêrrem van die halwe huis en haar twee onhebbelike seunskinders.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riana+Scheepers\" class=\"contributor-link\"\u003eRiana Scheepers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riana Scheepers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375565783203,"sku":"9780799351699","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799351699_02c0183a-ced1-4f63-af92-df70f6120614.jpg?v=1776507993","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799351699","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}