{"product_id":"9780799355130","title":"Fyn Porselein","description":"\u003cp\u003e Ouma, 'n ma en 'n kleindogter neem bestek op van hulle lewe. Elkeen meen dat haar lewe, soos die stand van teeblare onderin 'n koppie, so heel anders as die ander twee s'n verloop het. Maar wie kan weet? Elke lewe, fyn soos 'n porseleinteekoppie, kan so maklik breek. Met diepgaande insig en 'n sterk sin vir die ironiese verken Hugo in hierdie roman jeug en ouderdom, voorkennis en nakennis en onbegrip tussen die generasies, en laat die leser met verwonderde ontroering. Uit die heel gewoonste gegewe verken sy met hierdie roman 'n vraagstuk so oud soos die mensdom: Kan 'n ander mens - selfs die naaste aan jou - ooit ten volle geken word?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Helena+Hugo\" class=\"contributor-link\"\u003eHelena Hugo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Helena Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375567683747,"sku":"9780799355130","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799355130_05d0e509-3544-413d-893d-d2fefe7bc4fe.jpg?v=1776508277","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799355130","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}