{"product_id":"9780799355369","title":"Stukkie goud","description":"\u003cp\u003eCameo is in haar noppies oor die versoek op haar selfoon dat sy haar tuindienste by 'n sekere adres moet gaan lewer. In haar benarde posisie kan sy beslis doen met die geld. Daar gekom, vind sy 'n sprokiesagtige villa, byna 'n kasteel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar in hierdie villa, omring van 'n woud en papawer- en laventellande, is daar ook 'n haatlike vrou. En die man wat die nag voor Cameo se koms hierheen gesterf het, is nie aan natuurlike oorsake dood nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn daar is 'n onweerstaanbare man met intense donker oë. Wat Cameo nie weet nie, is of sy haar brose hart en haar lewe aan hierdie man kan toevertrou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Frenette+van+Wyk\" class=\"contributor-link\"\u003eFrenette van Wyk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Frenette van Wyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375705538723,"sku":"9780799355369","price":75.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799355369_d3f2c524-0117-4d21-a98b-272cc088241f.jpg?v=1776508334","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799355369","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}