{"product_id":"9780799356489","title":"Purper en kaneel komyn en smarag","description":"\u003cp\u003e'As ek skilder voel dit asof my siel geborge is in die romantiek van Middeleeuse ikone. Mistieke kleure, 'n nostalgiese verlange na die misterie van die verlede, die ontwykende geheimenisse van vroue ...'\u003cbr\u003eHannetjie de Clercq is 'n kunstenaar wat haarself misterieus agter sluiers versteek. Intens privaat en beskeie is sy, bekend daarvoor dat sy nie oor haar kuns praat nie. 'Laat my skilderye self praat,' sê sy. In die onthullende dans van sewe sluiers is hierdie uitsonderlike kunstenaar des te meer verleidelik, veral as die sluierwaas in 'n ligte bries effens lig om aan die buitestaander 'n glimps te gee op haar ryk en geskakeerde wêreld, wat kortstondig sigbaar is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riana+Scheepers\" class=\"contributor-link\"\u003eRiana Scheepers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riana Scheepers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375705112739,"sku":"9780799356489","price":510.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799356489_374627bc-c9fb-48bc-94b3-ff2bb53af399.jpg?v=1776508380","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799356489","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}