{"product_id":"9780799356540","title":"75 Blou Bul Legendes","description":"\u003cp\u003e'n Rugbylegende is volksbesit; iemand wat ver buite die grense van provinsialisme aanvaar en bewonder word. Noord-Transvaal en die Blou Bulle het van die wêreld se grootste rugbylegendes opgelewer. Mens kan dadelik dink aan Frik du Preez, bekend vir die legendariese wedstryd waar hy sommer 'gedrop, geplace en gescore' het. Herinneringe aan Naas Botha se taktiese skoppe, waar hy selfs kan spog met `n doelskop van die kantlyn af in `n amperse orkaan en stortreën. Joost van der Westhuizen met sy giftige breekslae van vaste fasette af en ook losskrums en losgemale sal menige rubgy-ondersteuners bybly. En Victor Matfield wat wêreldrugby se lynstane oorheers het is maar enkeles wat in die merkwaardige boek voorkom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wim+van+der+Berg\" class=\"contributor-link\"\u003eWim van der Berg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wim van der Berg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375733850275,"sku":"9780799356540","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799356540_848ea08b-5b1c-492f-a094-8687987301fd.jpg?v=1776508402","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799356540","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}