{"product_id":"9780799356625","title":"Hou by die blou - 75 jaar van Blou Bulle Rugby-unie","description":"\u003cp\u003eEn uiteindelik is die nuwe Noord-Transvaalse Rugbyrugbyvoetbalunie op 25 Maart 1938 gebore. Toe daar in 1946 om die Curriebeker gespeel is, het die Ligbloues soos hulle toe reeds alom genoem is, hul eerste proesel sukses gehad. Dit het gedy tot 23 titels in 55 Curriebekerkompetisies, verreweg die meeste van die unies in die 75 jaar. Daar is ook as die Bulls, 'n franchisespan,drie Super 14-titels gewen; en die unie het in sy 75 jaar van onafhanklikheid 127 Springbokke, sewe toetskapteins, en 'n voorsitter van die SA Rugbyraad en die Internasionale Rugbyraad gelewer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wim+van+der+Berg\" class=\"contributor-link\"\u003eWim van der Berg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wim van der Berg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375418556579,"sku":"9780799356625","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799356625_9fcef09f-64db-4767-aa81-debec35bb43b.jpg?v=1776508414","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799356625","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}