{"product_id":"9780799356670","title":"Brei saam met Vrouekeur: Serpe en Sjaals","description":"\u003cp\u003eMet die resessie in volle swang en handwerk se groeiende gewildheid, stel LAPA in samewerking met Vrouekeur 'n bekostigbare reeks breiboekies bekend. Die reeks bestaan uit 10 boekies van 10 patrone elk in 'n spesifieke tema. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBrei saam met Vrouekeur bied handige wenke en inligting soos algemene benodigdhede, hoe om steke met die duimmetode op te tel, naaldgroottes en afkortings in. Al die items is met Saprotex-breidraad gebrei en is oral beskikbaar. Vier van die patrone was Vrouekeur se gewildste patrone terwyl ses splinternuut is.\u003cbr\u003eBeslis 'n breibonanza vir die ywerige breier!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie eerste vyf boekies is as volg:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e1.\tSjaals en serpe (978 0 7993 5667 0)\u003cbr\u003e2.\tBabatruie (978 0 7993 6006 6)\u003cbr\u003e3.\tManstruie (978 0 7993 6007 3)\u003cbr\u003e4.\tMusse (978 0 7993 6008 0)\u003cbr\u003e5.\tMeisietruie (978 0 7993 6009 7)\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKyk uit vir die volgende vyf wat Augustus beskikbaar sal wees:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e6.\tVrouetruie\u003cbr\u003e7.\tBabakomberse\u003cbr\u003e8.\tSeuntjietruie\u003cbr\u003e9.\tHuis en dekor\u003cbr\u003e10.\tBykomstighede\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christa+Swanepoel\" class=\"contributor-link\"\u003eChrista Swanepoel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christa Swanepoel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375737487523,"sku":"9780799356670","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799356670_cf72b875-8b24-4509-a77b-4314e182206d.jpg?v=1776508431","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799356670","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}