{"product_id":"9780799358582","title":"Geheime Koninkryk 5 Towerberg","description":"\u003cp\u003eJanie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry - voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer 'n bibberende avontuur in 'n sneeuwit wonderwêreld. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOor die reeks\u003cbr\u003eWelkom in 'n wonderwêreld vol vriendskap en pret! Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin drie beste maats telkens weggevoer word na 'n geheime wêreld waar hulle feetjies, meerminne en ander wonderlike wesens ontmoet.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rosie+Banks\" class=\"contributor-link\"\u003eRosie Banks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rosie Banks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584939212963,"sku":"9780799358582","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799358582_caadfea8-142b-4e24-8ad7-37808ffc2a95.jpg?v=1776508558","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799358582","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}