{"product_id":"9780799362145","title":"Gerook","description":"\u003cp\u003e2DE DRUK\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eCobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIs dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop?\u003cbr\u003eWie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? \u003cbr\u003eEn is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in 'n gevaarlike tik-nes verander?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan 'n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Eldridge+Jason\" class=\"contributor-link\"\u003eEldridge Jason\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Eldridge Jason","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375541174435,"sku":"9780799362145","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799362145_522fbeba-04a2-4dc5-b35e-e4fc8726a1f4.jpg?v=1776508922","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799362145","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}