{"product_id":"9780799363135","title":"In die kollig : Speeltekste vir dramaleerders","description":"\u003cp\u003e'Wat kan my kind hierdie jaar by die eisteddfod voordra?'\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElke jaar krap onderwysers, ouers en drama-afrigters kop oor hierdie vraag. Die veteraanaktrise Lizz Meiring se nuwe bundel met 33 verhoogtekste is die oplossing! In hierdie versameling het Lizz 'n verskeidenheid tekste van verskillende skrywers bymekaargemaak - almal gereed om opgevoer te word.\u003cbr\u003eAs jy op soek is na 'n nommerpas teks om by die eisteddfod voor te dra, 'n stuk om vir jou volgende dramaklas voor te berei, of jou eie prettige eenmanvertoning of toneelstuk op die planke wil bring, is hierdie die perfekte boek vir jou!\u003cbr\u003eDie opwindende verskeidenheid tekste in hierdie bundel maak voorsiening vir spelers met verskillend ervaringsvlakke - van haasbek-beginners tot gesoute akteurs en aktrises. Daar is skreeusnaakse én ernstige tekste, en jy kan kies uit monoloë, dialoë en tekste vir meer as een speler.\u003cbr\u003eSkrywers wie se werk in die bundel opgeneem is, sluit onder meer in Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, François Bloemhof, Franci Greyling, Christie Nortjé en\u003cbr\u003eLicia Erasmus.\u003cbr\u003eGeskik vir die klaskamer, eisteddfods, dramaklasse en skoolopvoerings\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizz+Meiring+(Samesteller)\" class=\"contributor-link\"\u003eLizz Meiring (Samesteller)\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizz Meiring (Samesteller)","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584947077283,"sku":"9780799363135","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799363135_c9dcdff8-b365-4904-974e-12a235432ad0.jpg?v=1776509023","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799363135","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}