{"product_id":"9780799364057","title":"Tussen Stasies","description":"\u003cp\u003eBoek 2.\u003cbr\u003eDie verhaal begin in die Tweede wereldoorlog - in Pole en Duitsland en vertel die verhaal van Gretl, 'n Duitse weeskind en haar verhouding met Jakob, 'n Poolse soldaat wat haar een donker oorlognag red. Die storie volg Gretl uit Europa na Suid-Afrika waar sy as Duitse wesie deur 'n Afrikaanse gesin aangeneem word. \u003cbr\u003eJakob bly in Pole agter en Gretl word 'n Protestantse Afrikanermeisie, gekoester in 'n gelukkige en vooruitstrewende gesin. Mettertyd word dit egter vir haar al hoe moeiliker om vrede te maak met haar verskriklike verlede. En die enigste een wat kan help, is Jakob. Tussen stasies is die aangrypende verhaal van twee mense wat stry teen sosiale en ideologiese magte wat dreig om hulle te vernietig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Irma+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eIrma Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tussen+stasies+trilogie\" class=\"contributor-link\"\u003eTussen stasies trilogie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Irma Joubert,Tussen stasies trilogie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375540256931,"sku":"9780799364057","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799364057_318827b3-972c-46cc-96ed-a2863cd264fc.jpg?v=1776509095","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799364057","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}