{"product_id":"9780799364347","title":"Legkaart van jou gesig","description":"\u003cp\u003eLegkaart van jou gesig bied 'n inleiding tot Fisionomie (studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik en bevat praktiese wenke oor hoe om jou ware self weer te ontdek, effektiewe kommunikasie te bevorder en verhoudings te versterk. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto's wat dit maklik maak om nie net jou eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook die van jou familie, vriende, kollegas en selfs 'n moeilike skoonma!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marthie+Mare\" class=\"contributor-link\"\u003eMarthie Mare\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marthie Mare","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584948060323,"sku":"9780799364347","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799364347_d470b2b1-a033-4cce-858f-3e0309f932c1.jpg?v=1776509162","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799364347","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}