{"product_id":"9780799364491","title":"Hekel saam met Vrouekeur: Vrouetruie","description":"\u003cp\u003eMet die resessie in volle swang en handwerk se groeiende gewildheid, stel LAPA in samewerking met Vrouekeur nog 'n bekostigbare reeks boekies bekend, nl. Hekel 10 uit 10 saam met Vrouekeur. Die tweede reeks hekelboekies is die opvolg op die uiters suksesvolle breireeks wat in 2013 verskyn het. Die reeks bestaan uit 10 boekies van 10 patrone elk in 'n spesifieke tema.\u003cbr\u003eHekel saam met Vrouekeur bied 10 splinternuwe moderne patrone in elke boekie en al die items is met Saprotex-draad gehekel en oral beskikbaar.\u003cbr\u003eBeslis 'n hekelbonanza vir die ywerige handwerker!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christa+Swanepoel\" class=\"contributor-link\"\u003eChrista Swanepoel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christa Swanepoel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375572533411,"sku":"9780799364491","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799364491_d47bf6af-87bb-4f6e-8824-0f64bdf79ca7.jpg?v=1776509247","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799364491","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}