{"product_id":"9780799366235","title":"Lana en Rakker 2 - Die hondeskool","description":"\u003cp\u003eRakker is verskriklik stout. Hy kou Lana se boetie se sokkerbal stukkend, grawe die plante uit die tuin, en kou selfs sy eie leiband flenters! Lana se gesin is raadop. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is 'n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer - en dalk nog 'n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ...\u003cbr\u003eDie hondeskool is die tweede boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Holly+Webb\" class=\"contributor-link\"\u003eHolly Webb\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Holly Webb","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584949207203,"sku":"9780799366235","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799366235_ba888b48-e4df-4e22-8986-e7b6dfaee311.jpg?v=1776509287","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799366235","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}