{"product_id":"9780799366266","title":"Lana en Rakker 5 - Vakansie by die see","description":"\u003cp\u003eLana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Dit is by die see en Ouma beplan hope prettige dinge vir die vakansie. Sy is egter baie gesteld daarop dat haar huis netjies moet wees  -  en dit gaan nogal moeilik wees met Rakker in die omtrek! Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel, voor sy so vies word dat sy hom terug huis toe stuur?\u003cbr\u003eVakansie by die see is die vyfde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Holly+Webb\" class=\"contributor-link\"\u003eHolly Webb\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Holly Webb","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584949436579,"sku":"9780799366266","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799366266_6fc1dc05-590f-4e12-828c-ad865a66764d.jpg?v=1776509308","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799366266","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}