{"product_id":"9780799366280","title":"Lana en Rakker 8 - Rakker en die troue","description":"\u003cp\u003eLana se gesin neem 'n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?\u003cbr\u003eLana en haar sussie gaan blommemeisies op tannie Emma se troue wees. Maar Rakker is baie nuuskierig oor al die gewerskaf vir die troue  -  en hy wil ook deel van die planne wees. Lana wil graag hê Rakker moet troue toe kom, maar die res van haar gesin dink nie dit is 'n goeie plan nie. Kan Rakker hom lank genoeg soet gedra om ook na die troue genooi te word?\u003cbr\u003eJong troeteldierliefhebbers sal versot wees op Lana en haar ondeunde hondjie, Rakker, se skreeusnaakse avonture!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Holly+Webb\" class=\"contributor-link\"\u003eHolly Webb\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Holly Webb","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584949534883,"sku":"9780799366280","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799366280_59cf68bf-4588-4751-a3c2-ca41908192f4.jpg?v=1776509321","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799366280","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}