{"product_id":"9780799366433","title":"Perde en Ponies","description":"\u003cp\u003eHoe groot is die kleinste perd ter wêreld?\u003cbr\u003eWie was die eerste mense wat perde getem en op hulle gery het?\u003cbr\u003eHoeveel verskillende perderasse is daar op aarde?\u003cbr\u003eHoe versorg 'n mens jou perd?\u003cbr\u003eOntdek al die antwoorde in hierdie fantastiese boek.\u003cbr\u003eKyk na 'n perd se skelet, vind uit hoe perde 'praat', geniet 'n dag by die renbaan en leer meer oor verskillende perdrystyle.\u003cbr\u003e'n Wenkombinasie van inligting oor perdry en die versorging van perde, tesame met fassinerende feite oor anatomie, gedrag en die geskiedenis van hierdie pragtige diere. Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dorling+Kindersley\" class=\"contributor-link\"\u003eDorling Kindersley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dorling Kindersley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375572631715,"sku":"9780799366433","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799366433_27e9c735-92ae-4d52-9a68-5cda4ba244a0.jpg?v=1776509408","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799366433","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}