{"product_id":"9780799366594","title":"Wat 'n ramp 2: Nag van die vlieënde piering","description":"\u003cp\u003eStille Waters is 'n vaal, vervelige dorpie waar niks buitengewoon ooit gebeur nie.\u003cbr\u003e(Wel, behalwe nou vir 'n zombieplaag so nou en dan.)\u003cbr\u003eHenk, Devon en Emmie het nog skaars herstel van hul vorige avontuur - en nou word hul slaperige dorpie deur ruimtewesens oorgeneem! Maar die ruimtewesens is piepklein en nogal, wel, oulik. Hoe gevaarlik kan hulle wees?\u003cbr\u003eDie waarheid is: Hulle is vrek gevaarlik! Hulle disintegreer die burgemeester met hul lasergewere en nou moet Henk, Devon en Emmie 'n plan maak om die dorp te red.\u003cbr\u003eHierdie skreeusnaakse, aweregse wetenskapfiksiereeks beloof om jong lesers te laat naels kou - en te laat skaterlag. In elkeen van die drie boeke in die reeks kry die drie hoofkarakters, wat ewe sterk tot seuns- en meisielesers sal spreek, te make met 'n nuwe ramp wat hul dorp tref. En natuurlik is die grootmense elke keer totaal nutteloos ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+R.+McGeddon\" class=\"contributor-link\"\u003eR. McGeddon\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Jamie+Littler\" class=\"contributor-link\"\u003eJamie Littler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"R. McGeddon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375707996323,"sku":"9780799366594","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799366594_b58b46a1-4c95-4759-85d5-092a41999d4d.jpg?v=1776509456","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799366594","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}