{"product_id":"9780799366600","title":"Wat 'n ramp 3: Doktor de Goede en die hipno-zirtser","description":"\u003cp\u003eSkares bloeddorstige zombies? Piepklein ruimtewesens wat die wêreld wil oorneem?\u003cbr\u003eDie dorpie Stille Waters het reeds al hierdie dinge beleef.\u003cbr\u003eMaar gevaar slaap nooit. 'n Mal wetenskaplike werk aan 'n nare plan om die wêreld oor te neem met sy tuisgemaakte breinspoel-toestel! Is Sam, Arty en Emmie dapper genoeg om wéér die dorp te red?\u003cbr\u003eAs hulle nie is nie, sal almal - ja, liewe leser, jy ook - heeltemal kop verloor!\u003cbr\u003eHierdie skreeusnaakse, aweregse wetenskapfiksiereeks beloof om jong lesers te laat naels kou - en te laat skaterlag. In elkeen van die drie boeke in die reeks kry die drie hoofkarakters, wat ewe sterk tot seuns- en meisielesers sal spreek, te make met 'n nuwe ramp wat hul dorp tref. En natuurlik is die grootmense elke keer totaal nutteloos ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+R.+McGeddon\" class=\"contributor-link\"\u003eR. McGeddon\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Jamie+Littler\" class=\"contributor-link\"\u003eJamie Littler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"R. McGeddon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375618212003,"sku":"9780799366600","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799366600_21ba24aa-90b2-40cd-a0df-09ce6ad739b5.jpg?v=1776509461","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799366600","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}