{"product_id":"9780799366617","title":"Nova 5 Eindspel","description":"\u003cp\u003eIn elke spel is daar twee opponente. Elkeen dink die ander span is die vyand. Elkeen dink hy gaan wen. En as hy wen, is die titel - die mag - syne. Dis wat hier aan die gang is. Die Eindspel is 'n spel vir mag. Wie sal die sterkste wees? Die lig of die donker?\u003cbr\u003eLucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd was nie - vasgevang in 'n nagmerrieagtige, donker ruimteskip waar aaklige goed met hom gebeur het nie.\u003cbr\u003eDie Eindspel het reeds begin, besef Lucas.\u003cbr\u003eMaar sal hy uit die kloue van die donker ruimtewesens kan bly?\u003cbr\u003eWatter geheim dra Troy in hom?\u003cbr\u003eWaar kom die drie nuwe alien-tieners vandaan en wat wil hulle van Lucas hê?\u003cbr\u003eHoekom vind Lucas nou eers van die Slaper uit - iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie?\u003cbr\u003eMaar die belangrikste van al die vrae: Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef ...?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375572500643,"sku":"9780799366617","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799366617_8ab1bcda-095c-4b5f-a66f-4d53b2cacb0e.jpg?v=1776509465","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799366617","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}