{"product_id":"9780799367461","title":"Gesprekke met myself","description":"\u003cp\u003eVoorwoord deur Barack OBama en Zelda le Grange\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGesprekke met myself wil deur sy private argief die Nelson Mandela agter die persona vir lesers toeganklik maak. Hierdie argief verteenwoordig die private geskrifte en gesprekke van Mandela, gerig aan of homself, of sy naaste vertrouelinge. Dis nie eerstens gemik op die behoeftes en verwagtinge van 'n gehoor nie. Hier is Mandela tydens vergaderings aan die notas maak, of sommer net aan die krabbel. Hier hou hy dagboek, teken hy sy herinneringe op, hou hy boek van sy gewig en bloeddruk, maak hy om-te-doen lysies. Hier dink hy na oor sy ervarings, delf hy in sy geheue, gesels hy met 'n vriend. Hier is hy nie die ikoon of heilige, ver buite die bereik van gewone sterflinge, nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nelson+Mandela\" class=\"contributor-link\"\u003eNelson Mandela\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nelson Mandela","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584952746147,"sku":"9780799367461","price":405.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799367461_0c439d6b-4bfe-4cc3-849d-fa6d6d53d289.jpg?v=1776509637","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799367461","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}