{"product_id":"9780799368192","title":"Blou trane","description":"\u003cp\u003eDaniella Day het met 'n gerf aantekeninge oor alles wat sy gesien en gehoor het uit 'n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes gekom en 'n boek daarvan gemaak. Met die lees van die boek  -  nie vir sissies nie  -  beland die leser in 'n draaikolk van gebeure in die wêreld van verslawing, dwelmsmouse, moord, prostitusie en agterstraataborsies en van emosies oor Lisa die hopelose se verhaal van verval. Wanneer jy die boek uiteindelik ontstem en ontroer toemaak, gevul met 'n nuwe duister kennis, weet jy: \"Dit kon ek gewees het. Of my suster, of my kind.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Daniella+Day\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniella Day\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Daniella Day","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584953270435,"sku":"9780799368192","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799368192_39e69eab-885c-4476-bce6-a0327ee394e3.jpg?v=1776509692","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799368192","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}