{"product_id":"9780799368420","title":"Koskaskos","description":"\u003cp\u003e'n Goed-aangevulde koskas is die lewensbloed van enige kombuis en verteenwoordig die noodsaaklik boustene van voedsame en watertand-lekker maaltye. 'n Verdere voordeel is dat 'n vol koskas jou die moeite spaar om na die naaste winkel te jaag vir daardie een bestanddeel wat jy mag nodig kry. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKoskaskos gee nie net raad oor die noodsaaklike kruie, speserye en kositems wat in jou koskas hoort nie, maar die resepte gebruik ook bestanddele uit jou koskas op vindingryke maniere voorberei, sodat alledaagse bestanddele en disse in buitengewone geregte omskep word. Daar is ook waarhede en wenke oor hoe om die regte geure te kombineer sodat gewone bestanddele in uithaler-geregte omskep kan word.\u003cbr\u003eHoofstukke sluit in:\u003cbr\u003e- Dit en dat (koskas-noodsaaklikhede, waarhede en wenke)\u003cbr\u003e- Ons daaglikse brood\u003cbr\u003e- Vars!\u003cbr\u003e- Rys, grane en ander sade\u003cbr\u003e- Pakkies, sakkies en blikkies\u003cbr\u003e- Pasta, aartappels en peulgroente\u003cbr\u003e- Soppe en allerlei souse\u003cbr\u003e- Deli\u003cbr\u003e- Soete verleiding\u003cbr\u003e- Partytjies is plesierig\u003cbr\u003eDie boek sluit meer as 180 resepte met verskeie variasies in.eerlike maaltyd voor te berei - of die maaltyd nou vir familie is of onverwagte gaste.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francois+Ferreira\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancois Ferreira\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francois Ferreira","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375552151715,"sku":"9780799368420","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799368420_b5cc3dce-4301-4670-a0d3-b217242f7b34.jpg?v=1776509834","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799368420","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}