{"product_id":"9780799368444","title":"Groente van tuin tot tafel","description":"\u003cp\u003eBaie mense kies 'n leefstyl wat 'n mooi versorgde tuin insluit, of hulle dit self doen, of laat doen. Hierdie leefstyl kan voedselproduksie insluit, sonder om die tuin na landerye te laat lyk. Groente van tuin tot tafel leer jou hoe om jou eie groente te kweek en sorg sodoende dat jy op 'n gereelde basis groente tot jou beskikking het. Kies uit die lys van groente watter groentesoort jy wil plant en volg die riglyne om jou eie groente te kweek. Die boek bied nuttige inligting oor verskeie aspekte van groenteverbouing, insluitend grondvrugbaarheid, bemesting, waterbehoeftes, wisselbou en plantmaats, en natuurlike plaagbeheer. Die res van die boek gee wenke oor die opbou van 'n groentetuin wat jou leefstyl sal pas - of dit 'n formele groentetuin in 'n hoek van die erf, of 'n geintegreerde tuin sonder onderskeid tussen sierlike en nuttige plante hou, die inligting is hierin.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wynand+Boshoff\" class=\"contributor-link\"\u003eWynand Boshoff\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wynand Boshoff","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375828189347,"sku":"9780799368444","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799368444_7a0f2c6b-8322-4448-93f1-5b0e07d037e1.jpg?v=1776509845","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799368444","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}