{"product_id":"9780799368505","title":"Die ooreenkoms","description":"\u003cp\u003eTWEEDE UITGAWE\u003cbr\u003eAdam Rossouw, suksesvolle sakeman, deel van Kaapstad se sosiale elite en Petronel Cilliers, 'n onopvallende sanger in 'n grot van 'n kroeg iewers op die Kaapse suidkus, is pole van mekaar verwyder. Maar na 'n nag van passie is hulle onherroeplik aan mekaar verbind. Gaan die houe wat die lewe uitgedeel het hulle in die jaar wat hulle saam is heeltemal uitmekaar dryf, of kan hulle juis in mekaar die maat vind wat hulle volledig mens sal maak?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sophia+Kapp\" class=\"contributor-link\"\u003eSophia Kapp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sophia Kapp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584955826339,"sku":"9780799368505","price":390.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799368505_d91e5470-5893-40c8-b915-e96509faa697.jpg?v=1776509884","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799368505","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}