{"product_id":"9780799370249","title":"50 Blaaskansblokraaie 1","description":"\u003cp\u003eIn vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid.\u003cbr\u003e50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydsverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry.\u003cbr\u003e50 Blaaskansblokraaie 1 is die eerste in 'n reeks van vyf boeke wat jaarliks uitgegee gaan word. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik.\u003cbr\u003eDie raaisels is A4-grootte en die oplossings word agter in die boek gepubliseer. Nommers 3, 4 en 5 van 50 Blaaskansblokraaie word beplan vir Junie, September en Desember 2015.\u003cbr blaaskansblokraaie bestaan uit woordraaisels verskaf deur suid-afrika se mees ekende blokraaiselopstellers: dugeot penpret en xword. al drie verskaffers publiseer gereeld hul skeppings in popul gesinstydskrifte soos taalgenoot rooi rose vrouekeur.\u003e\n\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Samestelling\" class=\"contributor-link\"\u003eSamestelling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Samestelling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375485534371,"sku":"9780799370249","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799370249_926dc7be-d65c-46af-a2d9-8c4bcd1c9ca9.jpg?v=1776510164","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799370249","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}