{"product_id":"9780799370546","title":"ELLE 6 : Franse vlegsel","description":"\u003cp\u003eLosloper. Die woord gee Elle koue rillings. Maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees. Die enigste lekker vooruitsig is die Aprilvakansie, wanneer sy en Refi saam Parys toe gaan. Dan maak 'n aantreklike uitruilstudent met stoute groen oë onverwags sy opwagting ... Christien Neser se reeks tienerboeke oor die wel en wee van Elle Kroon is baie gewild, met selfs volwasse lesers wat nie kan wag om elke nuwe Elle-avontuur te verslind nie. Die sesde boek in die reeks beloof om net so skreeusnaaks, aweregs en romanties soos sy voorgangers te wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christien+Neser\" class=\"contributor-link\"\u003eChristien Neser\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christien Neser","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584968081571,"sku":"9780799370546","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799370546_832c5bd8-2c25-468b-b6cd-8acd2da3582e.jpg?v=1776510217","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799370546","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}