{"product_id":"9780799372670","title":"Gevaarlike Lopies","description":"\u003cp\u003eJong krieket entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Henk en sy avonture. \u003cbr\u003eHenk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! \u003cbr\u003eMaar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie 'n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in 'n nagmerrie gaan ontaard.... \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375544647843,"sku":"9780799372670","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799372670_ffde87da-9576-4fa1-a56b-a562106c9a77.jpg?v=1776510442","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799372670","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}