{"product_id":"9780799372854","title":"Hoezit 3: Die wonderwôreld van reptiele en amfibiee","description":"\u003cp\u003eWat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde?\u003cbr\u003eWatter soort slang is die giftigste?\u003cbr\u003eHoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander?\u003cbr\u003eJy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers te boei. Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies, leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet 'n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.\u003cbr\u003eHoezit! het die afgelope paar jaar 'n bekende naam op tydskrifrakke geword. Dié lekkerleestydskrif vir kinders is 'n nuttige vriend in die klaskamer. Die tydskrifformaat van Hoezit! het onlangs plek gemaak vir 'n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak. Die goeie nuus is dat LAPA Uitgewers nou Hoezit! in boekvorm uitgee - met splinternuwe temas en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003cbr\u003eAnder titels in die reeks\u003cbr\u003eHoezit! Die wonderwêreld van soogdiere\u003cbr\u003eHoezit! Walvisse en dolfyne\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs,Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375629025443,"sku":"9780799372854","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799372854_90fa86ce-42fb-4544-be83-9da9e807cd5a.jpg?v=1776510512","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799372854","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}