{"product_id":"9780799372915","title":"Sanri Steyn 3 : Die seun met die superkat-kragte","description":"\u003cp\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag 'n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein.\u003cbr\u003eSanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe seun in hulle klas ontmoet. En as Sanri se neus kriewel, moet jy sommer weet hier kom 'n storie ...\u003cbr\u003eFelix tree baie vreemd op - hy klouter oor mure, eet regte vissies op sy pousebrood ... en hy het 'n groot geheim! Kort voor lank is daar groot moeilikheid op Raaiselfontein. 'n Nare rotskurk en sy weermag van rotte beplan om die dorp oor te neem.\u003cbr\u003eSanri en haar beste vriend, Markus, moet ingryp voor dit te laat is ...\u003cbr\u003eDie aweregse humor, lekker grillerige temas en fantastiese illustrasies in hierdie reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Sanri Steyn-reeks\u003cbr\u003eSanri Steyn 1: Doktor Zombos se geheime formule\u003cbr\u003eSanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat\u003cbr\u003eSanri Steyn 3: Die seun met die superkat-kragte\u003cbr\u003eSanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theresa+van+Baalen\" class=\"contributor-link\"\u003eTheresa van Baalen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Johann+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Strauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theresa van Baalen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375688663203,"sku":"9780799372915","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799372915_16ce6caa-c1e5-4d11-bedc-039c2ce9a531.jpg?v=1776510543","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799372915","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}