{"product_id":"9780799373912","title":"Stalmaats 17 Waaghals","description":"\u003cp\u003eDie dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! 'n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen  -  tyd in die buitelug saam met die perde deurbring. Boonop gaan hulle deur 'n wereldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.\u003cbr\u003eMaar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is 'n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te breek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?\u003cbr\u003eBoek 17 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lize+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eLize Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lize Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584970473635,"sku":"9780799373912","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799373912_b6c183d3-c0ed-44ed-9d7a-3909948ffe74.jpg?v=1776510625","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799373912","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}