{"product_id":"9780799373929","title":"Stalmaats 18 Perdepiekniek","description":"\u003cp\u003eDie afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie net omdat hulle 'n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie ...\u003cbr\u003eNá die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders.\u003cbr\u003eAnri se vriendin Megan besluit om 'n piekniek te reël waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het ...\u003cbr\u003eBoek 18 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lize+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eLize Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lize Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584970539171,"sku":"9780799373929","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799373929_49a8ee5e-c554-4204-bcae-62509bc1b099.jpg?v=1776510633","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799373929","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}