{"product_id":"9780799374049","title":"My eerste diereatlas","description":"\u003cp\u003eWatter diere oorleef op die koudste plek op Aarde?\nWaar sal jy die wêreld se grootste vlermuis vind?\nWatter bloeddorstige vissies swem in die Amasonerivier rond op soek na vleis?\nWaar bly die grootste skoenlapperspesie op aarde?\nEn waar in Suid-Afrika kan jy die \"uitgestorwe\" selakant gaan soek?\n\nOntdek diere regoor die wêreld met hierdie fantastiese diereatlas! Hierdie atlas is propvol asemrowende feite oor die diere wat op die verskillende vastelande voor-kom, en Suid-Afrika se ryk verskeidenheid dierelewe. 'n Wonderlike feiteboek vir kinders wat gretig is om meer oor die wêreld te leer  -  en 'n naslaanbron wat op elke skoolkind se boekrak hoort!\n\nOok in Engels beskikbaar as: My first animal atlas.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Alistair+Ackermann\" class=\"contributor-link\"\u003eAlistair Ackermann\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584971030691,"sku":"9780799374049","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799374049_44694d53-524a-4076-8b51-5e2942ee5822.jpg?v=1776510713","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799374049","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}