{"product_id":"9780799374452","title":"50 Blaaskansblokraaie 2","description":"\u003cp\u003eIn vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse\u003cbr\u003enie, dit is 'n noodsaaklikheid.\u003cbr\u003e50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydsverdryf te\u003cbr\u003ebeoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerte\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Samestelling\" class=\"contributor-link\"\u003eSamestelling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Samestelling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375629385891,"sku":"9780799374452","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799374452_822a9263-e7e5-4029-be85-d6de28707162.jpg?v=1776510906","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799374452","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}