{"product_id":"9780799374476","title":"Rose - Die Suid-Afrikaanse groeigids vir al 4 seisoene","description":"\u003cp\u003eIn Rose - die Suid-Afrikaanse Groeigids vir al 4 seisoene word elke afdeling van roosverbouing volledig bespreek, met maklike, praktiese raad en wenke asook die moontlike slaggate. Die boek se toeganklike skryfstyl maak dit 'n ideale boek vir beginners, maar dit is veral toegespits op die gewone tuinier wat dalk net 'n paar, of vir die eerste keer, rose wil plant.\u003cbr\u003eDie klem van die boek word geplaas op die bewaring van die omgewing en gesonde organiese verbouingspraktyke m.a.w. neem eers die natuur in ag voordat daar besluit word op sekere werkswyses.\u003cbr\u003eHoofstukke\u003cbr\u003e1: Só groei 'n roos\u003cbr\u003e2: Verwelkom rose in jou tuin\u003cbr\u003e3: Die voorbereiding van grond\u003cbr\u003e4: Water en jou rose\u003cbr\u003e5: Deklaag of molm\u003cbr\u003e6: Die aanplant van roosplante\u003cbr\u003e7: Die toediening van voedingstowwe\u003cbr\u003e8: Die geur van rose\u003cbr\u003e9: Siektes en algemene probleme\u003cbr\u003e10: Blaarvoeding\u003cbr\u003e11: Snoei\u003cbr\u003e12: Rose in potte\u003cbr\u003e13: Voortplanting met steggies\u003cbr\u003e14: Algemene wenke\u003cbr\u003e15: Vinnige takies vir besige tuiniers\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nan+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eNan Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nan Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375608610979,"sku":"9780799374476","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799374476_912830f4-d4fc-40ba-b804-fd01abf07eb5.jpg?v=1776510915","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799374476","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}