{"product_id":"9780799374490","title":"Piouterkuns","description":"\u003cp\u003eMet Piouterkuns deel Elize Roodt van die Pewter Academy haar jarelange ondervinding en passie vir piouter.\u003cbr\u003eSy glo dat elke student iets nuuts na die tafel bring en daarom is haar bedoeling met die boek om 'n bydrae tot hierdie kunsvorm te lewer om elke leser se skeppingstalent te ontsluit.\u003cbr\u003ePiouterkuns fokus veral op die materiale, tegnieke en style wat in hierdie handwerkvorm algemeen gebruik word, maar bied ook 'n nuwe bykomende tegniek, naamlik vergulding, wat 'n vars dimensie aan projekte kan gee.\u003cbr\u003eAs bonus, word die groot Suid-Afrikaanse piouterkunstenaars gelys en hulle werke word getoon vir inspirasie. Die doel van die boek is om te inspireer en bied nie die stap-vir-stap geblikte projekte nie. Die leser van die boek kan die tegnieke en inspirasie na willekeur toepas om unieke skeppings die lig te laat sien.\u003cbr\u003eHoofstukke\u003cbr\u003e1: Geskiedenis\u003cbr\u003e2: Materiale\u003cbr\u003e3: Tegnieke\u003cbr\u003e4: Voorbeelde en wenke\u003cbr\u003eFigure\u003cbr\u003eGesigte\u003cbr\u003eDiere\u003cbr\u003eBome\u003cbr\u003eBlomme\u003cbr\u003e5: Vergulding\u003cbr\u003e6: Kunsstyle\u003cbr\u003e7: Gallery van kunstenaars\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elize+Roodt\" class=\"contributor-link\"\u003eElize Roodt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elize Roodt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375608545443,"sku":"9780799374490","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799374490_11cb3616-e1fe-42df-8023-7c27762ff612.jpg?v=1776510926","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799374490","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}