{"product_id":"9780799374858","title":"Draai jou sente om","description":"\u003cp\u003eHet jy met te min geld afgetree om in jou behoeftes te voorsien? Of is jou situasie so kritiek dat jou maandelikse uitgawes nie meer deur jou aftree-inkomste gedek word nie? Is jy onseker en weet nie wat jy kan doen om jou finansiële posisie te verbeter nie?\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eHierdie boek bied jou wenke hoe om uit jou finansiële verknorsing te kom. Dis 'n versameling riglyne wat finansiële adviseurs wêreldwyd nuttig gevind het. Die planne word in eenvoudige taal en maklik verstaanbaar aangebied. Jy hoef nie 'n finansiële kundige te wees om hulle uit te voer nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Abrie+Coetzee\" class=\"contributor-link\"\u003eAbrie Coetzee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Abrie Coetzee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584974897315,"sku":"9780799374858","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799374858_c0af3829-311f-4b80-9620-0d41593e812e.jpg?v=1776511111","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799374858","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}