{"product_id":"9780799375480","title":"Voorsprong-werkboek: Wiskunde 5 - 6 jaar","description":"\u003cp\u003eHierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskundegeletterdheid.\u003cbr\u003eElke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, geskryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue 'n hupstoot te gee. Elke boek in die reeks is op 'n ouderdomspesifieke ontwikkelingsvlak gemik en bevat:\u003cbr\u003e* Boeiende aktiwiteite om kinders ure lank besig te hou\u003cbr\u003e* Maklik verstaanbare instruksies\u003cbr\u003e* Voorbeeld-antwoorde om jou aan die gang te kry\u003cbr\u003e* Duidelik gemerkte antwoordruimtes en -kassies\u003cbr\u003e* Wenke wat ouers kan help om te verstaan presies wat die kind behoort te leer en\u003cbr\u003ewat die terme verduidelik wat in die skool gebruik word\u003cbr\u003e* Plakkers wat die leerproses pret maak\u003cbr\u003e* Volledige antwoorde en oplossings\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+LAPA\" class=\"contributor-link\"\u003eLAPA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523862937763,"sku":"9780799375480","price":29.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799375480_ad8aa3b9-e63e-47f3-89f9-999949cc33c1.jpg?v=1776511302","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799375480","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}