{"product_id":"9780799375824","title":"Malan \u0026 Coetsee Reeks 01: Monstersaad","description":"\u003cp\u003eRenata is 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van 'n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone - sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien 'n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het. Is hy 'n sosiopaat, of is hy bloot 'n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Madelein+Rust\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelein Rust\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Madelein Rust","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375466332323,"sku":"9780799375824","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799375824_6f6095d1-3b18-4475-9180-bee122375baf.jpg?v=1776511375","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799375824","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}