{"product_id":"9780799376050","title":"Grietjie en die baie honger leeu","description":"\u003cp\u003eEen mooi oggend toe Grietjie se tannie Poppie opstaan, is sy van kop tot tone vol kolle! Sy het dadelik spesiale room vir kolle nodig. Grietjie pak haar mandjie, waai vir Pappa totsiens en vat die pad om by tannie Poppie te gaan kuier.\u003cbr\u003eMaar wat Grietjie nie weet nie, is dat 'n leeu haar dophou. 'n Baie Honger Leeu!\u003cbr\u003eEn die leeu het 'n Baie Stoute Plan om Grietjie en haar tannie Poppie op te vreet.\u003cbr\u003eMaar hy hou nie rekening gehou met ons dapper jong heldin se vermoë om planne te beraam nie ...\u003cbr\u003eHierdie heerlike, humoristiese prenteboek sal kleintjies (en Ma en Pa) se tone laat omkrul van lekkerkry! Die klassieke Rooikappie-verhaal kry 'n heerlike Bosveldkinkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alex+T.+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eAlex T. Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alex T. Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375586427043,"sku":"9780799376050","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799376050_f898fb2b-d4ab-469f-ae8e-03ccb42d9bc1.jpg?v=1776511385","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799376050","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}