{"product_id":"9780799376302","title":"Opdrag van oorkant","description":"\u003cp\u003e'n Bejaarde boer, Theresa Beyers se eks-man en geliefde Afrikaanse skrywer Coenraad Beyers, sterf en laat 'n testament agter met ongewone versoeke wat Theresa  te staan laat kom voor die vrou vir wie hy haar verruil het. Vir albei wag daar egter 'n verrassing in die vorm van die jong en swanger Cheryl-Anne Fortuin, wat toe veel meer as Coenraad se persoonlike assistent was. Die skrywer ondersoek die onregverdige mag wat 'n geliefde uit die dood oor die agtergeblewenes kan hê en stel die vraag of almal in die Nuwe Suid-Afrika werklik al so gelyk is soos ons graag wil glo. Die tema van verganklikheid staan ook sentraal in die verhaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alta+Cloete\" class=\"contributor-link\"\u003eAlta Cloete\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alta Cloete","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375662547107,"sku":"9780799376302","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799376302_1bd9870e-633d-4703-a218-73c1f5b3557e.jpg?v=1776511457","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799376302","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}