{"product_id":"9780799379181","title":"Towertapyt : 32 stories van rondom die wêreld","description":"\u003cp\u003eKom reis saam op 'n towertapyt en ontdek kinders van regoor die wêreld se gunsteling-stories!\u003cbr\u003eVind uit waarom Dassie nie 'n stert het nie (Suid-Afrika), word opnuut bekoor deur die geliefde sprokie van Doringrosie (Frankryk), kom stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug (Noorweë) en vind uit wat gebeur wanneer ses blinde mans op 'n dag 'n olifant teëkom (Indië).\u003cbr\u003eIn hierdie pragtig geïllustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 33 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wêreld - van Duitsland tot Denemarke, Italië tot Israel, Egipte tot Groenland.\u003cbr\u003ePerfek vir voorlees of selflees. 'n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!\u003cbr\u003eLys van stories\u003cbr\u003e1. Soedan - Die lelike meisie\u003cbr\u003e2. Egipte - Die dosyn eiers\u003cbr\u003e3. Algerië - Sarifa en die wit kalf\u003cbr\u003e4. Benin - Wie se voetspore is dit?\u003cbr\u003e5. Ethiopië - Die geheim om altyd beeldskoon te bly\u003cbr\u003e6. Suid-Afrika - Waarom Dassie nie 'n stert het nie\u003cbr\u003e7. Noord-Amerika - Hoe die oseaan ontstaan het\u003cbr\u003e8. Meksiko - Die dag toe musiek aarde toe gekom het\u003cbr\u003e9. Colombië - Die verlore vriend\u003cbr\u003e10. Ierland - Jack die Dwaler\u003cbr\u003e11. Engeland - Wat 'n vrou die graagste wil hê\u003cbr\u003e12. Noorweë - Die drie Rammetjies Rof\u003cbr\u003e13. Groenland - Die arme weeskind\u003cbr\u003e14. Estonië - Die meer wat weggevlieg het\u003cbr\u003e15. Denemarke - Die vuurhoutjie-meisie\u003cbr\u003e16. Hongarye - Die rooi skoentjie\u003cbr\u003e17. Duitsland - Vyf nare dierasies\u003cbr\u003e18. Nederland - Die vrygewige Sint Nikolaas\u003cbr\u003e19. Frankryk - Doringrosie\u003cbr\u003e20. Griekeland - Pandora se kissie\u003cbr\u003e21. Albanië - Die bedelaar en die paradys\u003cbr\u003e22. België - Die dankbare diere\u003cbr\u003e23. Spanje - Die soldaatjie wat koning gekraai het\u003cbr\u003e24. Italië - Franciskus, die groot dierevriend\u003cbr\u003e25. Israel - Optelgoed is hougoed\u003cbr\u003e26. Ceylon - Die haas op die maan\u003cbr\u003e27. Indië - Ses blinde mans en 'n olifant\u003cbr\u003e28. Viëtnam - Klipberg se geskenk\u003cbr\u003e29. Birma - Mejuffrou Muis se bruidegom\u003cbr\u003e30. China - Die bord met die blou wilgerpatroon\u003cbr\u003e31. Rusland - Die vrou wat so baie gepraat het\u003cbr\u003e32. Australië - Die reënboogslang\u003cbr\u003e33. Polenisië - Die dag toe die son sy voete begin sleep het\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Johann+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Strauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584990789795,"sku":"9780799379181","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799379181_f7ac5828-cc79-4f67-8098-c35ac6c74e0e.jpg?v=1776511920","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799379181","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}